Affordable Movies Every Day!

   

KANARIE

SHOW TIMES

PLVNS

NOW SHOWING

FIRST WEEK RELEASE

NO COMPLEMENTARY TICKETS ALLOWED

Friday(19/10): 14:15 17:10 19:40
Saturday(20/10): 11:35 14:15 17:10 19:40
Sunday(21/10): 11:35 14:15 17:10 19:40
Monday(22/10): Closed
Tuesday(23/10): 14:15 17:10 19:40
Wednesday(24/10): 14:15 17:10 19:40
Thursday(25/10): 14:15 17:10 19:40

SYNOPSIS

Wanneer Johan Niemand vir militêre diens op-geroep word, oudisie hy vir die Suid-Afrikaanse Kerkkoor en Konsertgroep, die ‘Kanaries’ en word aanvaar. In ‘n politieke landskap waar wet en godsdiens individualiteit onderdruk, moet Johan en die Kanaries militêre opleiding doen en daarna op ‘n landwye toer gaan, mense vermaak en geloof in die kerk en weermag versterk. Op toer ontwikkel Johan gevoelens vir ‘n mede-koormaat en dit veroorsaak dat hy alles oor homself en sy wêreld bevraagteken.

All rights reserved © 2016 Capitol Cinemas. Designed by Clickmode